Henry Thomas

Henry Thomas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 9 September 1971 (1971-09-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en komponis
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Henry Thomas (gebore 9 September 1971) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente E.T. the Extra-Terrestrial (1982), Cloak & Dagger (1984), Legends of the Fall (1994), en 11:14 (2003).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search